Tuis | Gastehuis | Volgende funksies | Wat is ons? | Geriewe | Fotos | Briewe/Klagtes/Komplimente | Internasionale Hoekie | Kontak ons | Aanwysings
.

boskombuisb1.jpg

greengold.jpg
Die Bosspan

troufotos033.jpg
Boskombuis

Daar is een vraag op almal se lippe

Party soek die antwoord tot onder die klippe

Oplossings en bespieggelinge , steun en kreun

Maar niemand weet waar is 2010 so vinnig heen

En wie kan glo dat ons op die drumpel van 2011 is

Kom hou die laaste partytjie van die jaar

En almal gaan nou wonder WAAR?

Maar ONS weet KLAAR!!!!!!!

 By die Boskombuis

Want hier is ons tuis

Almal gaan lekker dans

DJ Andre en Zander sal daar wees

Om seker te maak almal het die gees

Kom skoffel  en sokkie, braai en kuier

Kom sak saam met vriende die 2010 sluier!!!

 R35 per persoon, kontant kroeg en vure beskikbaar

Springkasteel vir die kinders.

 

Bespreek asseblief vroegtydig om verseker te wees van ‘n tafel.

Kontak: Reneč by 0834852529

 

 

U is welkom om u tent of karavaan te bring sodat u kan oorslaap sou u dit so verkies. Daar is geen kostes hieraan verbonde nie.

 

Die Boskombuis het ook nou slaapplek vir tussen 20 en 26 persone en die gastehuis en chalets.

 

I am pleased to announce Die Boskombuis now has sleeping accommodation for at least 20 to 26 people. The guest house,two chalets and 2 guest flatlets are ready for occupation. Please contact me should you have any queries in this regard.

 

Groete en sien julle dan.

gastehuis006.jpg

dans1.jpg
Pret in die Boskombuis

afrikaanse-musiek.jpg

Skakel vir Renee by 0834852529
 
 
 
Kontak ons gerus indien u Die Boskombuis wil bespreek vir 'n privaat funksie. Ons tariewe is baie billik.
 
 

 

Die Boskombuis
Posbus 26-193
Gezina
0031
 
Sel: 0834852529
 
e-pos:
 



.

Die kuierplek vir ons eie mense