Die Boskombuis
DIE KUIERPLEK VIR ONS MENSE.t

Boskombuis Program op FACEBOOK!!  Kopiereg © Boskombuis. Made by TravelTV.

Boskombuis Oujaarsaand 31 Desember 2014

Kom dans die oujaar uit en die nuwe jaar in by Die Boskombuis op 31 Desember 2014 vanaf 19H00 to laat!!!


BRING EIE VLEIS EN DRANKIES.


Geen kontantkroeg nie.


Springkasteel vir die kinders. Eddie Bekker maak lekker lewendige musiek. Vuur sal voorsien word.


Bespreek vroegtydig u tafel deur sms of whatsapp.


U is welkom om tent of karavaan te bring en oor te slaap.


R 40.00 per persoon. Kinders onder 16 gratis.


Skakel Renee - 0834852529 vir navrae