Die Boskombuis
DIE KUIERPLEK VIR ONS MENSE.t

Boskombuis Program op FACEBOOK!!  Kopiereg © Boskombuis. Made by TravelTV.

Troues by die Boskombuis is regtig spesiaaL Die atmosfeer tussen die bome is bedoel vir ‘n sprokiestroue en onthaal. Geniet die vure in die boma en kuier onder die boslapa.

Funksies by die Boskombuis.

Die Boskombuis het ook akkommodasie, wat uitverhuur word op ‘n maandelikse basis.


Kinders is welkom. Ons is kindervriendelik en het ‘n springkasteel om hul besig te hou.

Boskombuis is ‘n kuierplek vir die hele gesin.

Musiekaande by die Boskombuis het ‘n gereelde instelling geword. Ons musikante is soos familie. Kom luister.

Moenie ons Sondagoggendontbyt /brunch misloop nie. Mense ry dikwels ver om weer van ons ontbyt te geniet.

Opskop so tussen die bome. Die Boskombuis is net die regte plek om so ‘n bietjie saam te kuier.

Ons boma bied die allerlekkerste funksies en kuiers aan.

Musiekaande, Dansvloer, Boma, Braai, Boslapa, boskroegie, Konferensies, Vergaderings, Verjaarsdae, Troues, Onthale, Jaareind partytjies en nog meer.

Boskombuis bied ook Fotografiese dienste aan.

Kom geniet die atmosfeer tussen die bome.

Ons ablusieblokke is skoon en netjies.

Die Boskombuis - ‘n Gewilde kuierplek!!


Kuier, Funksies en/of Onthale

Kom maak ‘n draai en sien vir jouself hoekom die Boskombuis so ‘n gewilde plek is!! Volg ons op Facebook waar alle gebeure gelys word.